Elise Duvenhage het die eerste myrunner geword wat 25 Pars myruns voltooi het. Alle myrunners wat 25 myruns voltooi, ontvang ‘n Getroue Bywoners pet.
Sewe en dertig hardlopers het op ‘n koel Sondagoggend die afgelope naweek die 26ste myrun Parys Golf & Country Estate voltooi. Hiervan het 19 atlete die 5km roete aangedurf, en 17 die 2,5km.
Belangstellendes wat Sondae wil kom saamhardloop of stap, kan Louis van Rensburg skakel by 082 372 6988, of besoek die Parys Golf & Country Estate Facebook-blad.