Photo GalleriesSport

Balle begin rol in die Noordwes-rolballigas

Die volgende drie Saterdae behoort aan die Noordwes-rolballigas.

Parys het ‘n vroue span en ‘n mans span in die Premierliga. Die Parys vroue wat sal speel is Marie Uys, Stienie Browne, Lazuya Serfontein en Esme Uys. Die mans span is George Lotter, Rudi Jacobs, Dries de Jager en Jaco Nel.

Die onderskeie seksies speel op 20 en 27 Oktober, en 3 November uit.

Hierbenewens het Parys-rolbalklub  ook twee mansspanne en ‘n vrouespan in die Eerste liga.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button