CommunityPhoto Galleries

Kyk wat gebeur in jou dorp

Hiervan moet jy 'n aantekening maak.

Augustus
3-4 – Valtrac Launch, AfriDome Parys.
4 – Western Games Qualifier, AfriDome, Parys.
4 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by
Egweni, Van Collerstraat, Parys.
4 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
4 – NG Parys-Wes Basaar.
8 – Wagyu Bees veiling, AfriDome Parys.
9-12 – Reigning Western Festival & Sanesa Qualifier, AfriDome Parys.
14 – GPF vergadering, 14:00 Parys-polisiestasie lesingkamer.
16-18 – Sentraal Boerbok Veiling & Ekspo, AfriDome, Parys.
17 – NG Parys-Suid bak pannekoek by Pick ’n Pay. Vir bestellings skakel Esmé by (056) 811 3622.
18 – Alzheimer Ondersteuningsgroep verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
24 – Amot Tehuis vir bejaardes bak pannekoek voor Pick n Pay ten bate van die tehuis.
28 Aug- 1 Sept – Brahman skou en veiling, AfriDome Parys.
September
1 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
1 – NG Parys-Suid hou basaar van 08:00-12:00 in die kerksaal, h/v Grens en Kortstraat.
7 – Kroon Wild Stud Katalogus veiling, AfriDome, Parys.
8 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
11  – GPF vergadering, 14:00 Parys-
polisiestasie lesingkamer.
18-20 – Alfa Expo, AfriDome, Parys
21 – NG Parys-Suid bak pannekoek by Pick ’n  Pay. Vir bestellings skakel (056) 811 3622.
28 Sept-1 Okt – Western Mounted Games Nationals, AfriDome, Parys.
Oktober
2-3 – Sanesa Nationals
6 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by
Egweni, Van Collerstraat, Parys.
6 – Alzheimer Ondersteuningsgroep
verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
9 – GPF vergadering, 14:00 Parys-
polisiestasie lesingkamer
12 – Meatmaster-veiling, AfriDome, Parys
12 – NG Parys-Suid bak pannekoek voor Pick ’n  Pay. Vir bestellings skakel Esmé by (056) 811 3622.
13 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
19-22 – Appaloosas-skou, AfriDome,
Parys
27 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick ’n  Pay.
31 Okt- 3 Nov – Friesperd Nasionale skou, AfriDome Parys
November
3 – NG Parys-Oos verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
3 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
8-10 – Miniatuur Perdeskou, AfriDome
Parys
13 – GPF vergadering, 14:00 Parys-
polisiestasie lesingkamer
16 – NG Parys-Suid bak pannekoek voor Pick ’n  Pay. Vir bestellings skakel Esmé by (056) 811 3622.
17 – CMW-veiling, Meatmaster, AfriDome, Parys
22-24 – Potchefstroom Uithourit,
AfriDome, Parys
24 – Weiveld Landbou- en Hotelskool
verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
Desember
1 – Hartelusmark van 09:00-15:00 by
Egweni.
7-9 Saalperdskou, AfriDome,
Parys
8 – Weiveld Landbou- en Hotelskool verkoop pannekoek voor Pick n Pay.
11 – GPF vergadering, 14:00 Parys-
polisiestasie se lesingkamer.

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button