Photo GalleriesSport

Karate-studente wys hul slag

Studente van die Sensai Goju Ryu Dojo in Parys was die afgelope tyd baie bedrywing.

Renshi Petro Nel, Sensei Roelien Vorster en Renshi Estelle Joubert van die Parys Sansei Goju Ryu Dojo het as beoordelaars opgetree by die klubkompetisie wat op 17 Maart by Vaalpark Dojo gehou is.

Renshi Petro Nel en Sensei Roelien Vorster het op 10 Maart ’n  kursus bygewoon oor die hantering van wapens. Die kursus is aangebied deur Sensei Imtuas Abdulla.

 

Studente van die Parys Sansei Goju Ryu Dojo wat op 17 Maart in Vaalpark aan die klubkompetisie deelgeneem het, is van van links Jason van Zyl (goud vir wapen kata, silwer vir kata en silwer vir kumite), Tian van Barneveld (goud vir Points, silwer vir Wooden Kata, silwer vir kata en brons vir Kumite), Ewan Vorster (goud vir Points), Riko Vorster (silwer vir Kata, Kumite en Points),  Michala Spiërs (silwer vir Kata en Kumite) en Ethan Litchfield (goud vir Kumite en brons vir Kata). Agter is Sensei Estelle Joubert, Renshi Petro Nel (Dojo-hoof), Nathan Cilliers (brons vir Kata, goud vir Kumite), Jadrick du Plessis (goud vir Kata en goud vir Kumite), Ioan Hager (vierde plek vir Kata en ’n  vierde plek vir Kumite), Hendrik Beukes (goud vir Kata, goud vir Wooden Kata en Goud vir Bladed Kata). Nico van der Merwe (silwer vir Kata) en Sensei Roelien Vorster. Liam Claassen (vierde plek vir Kata en vierde plek vir Kumite) was afwesig toe die foto geneem is.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button