Photo GalleriesSchool

Blitsig in die water

Leerlinge van Parys Primêre skool het op 1 Maart aan die Vrystaat Inter skole-swemgala in Bloemfontein deelgeneem waar skitterende uitslae behaal is. Nirene van der Watt verower sesde plekke  in die 100m rugslag,  50m rugslag 100m kruipslag en 50m kruipslag. Zandré van Riet verower ‘n dertiende plek vir 50m borsslag, ‘n vyfde plek vir 100m …

Leerlinge van Parys Primêre skool het op 1 Maart aan die Vrystaat Inter skole-swemgala in Bloemfontein deelgeneem waar skitterende uitslae behaal is. Nirene van der Watt verower sesde plekke  in die 100m rugslag,  50m rugslag 100m kruipslag en 50m kruipslag. Zandré van Riet verower ‘n dertiende plek vir 50m borsslag, ‘n vyfde plek vir 100m borsslag en ‘n derde plek vir 200m borsslag. SW van der Watt het ‘n dertiende plek behaal vir 100m borsslag, en Jané Esterhuizen ‘n negende plek vir 50m kruipslag, sewende plek vir 100m borsslag en ‘n derde plek vir 200m borsslag. Bianke Pienaar was vyfde in die 50m rugslag negende in die 100m rugslag en tweede in die 200m rugslag. Bay-linn Oelofse kon spog met ‘n vyfde plek vir die 100m vlinderslag ‘n sesde plek vir 100m kruipslag, agtste plek vir 50m vlinderslag en vierde plek vir die 50m kruipslag.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button