CommunityPhoto Galleries

Kyk wat gebeur in jou dorp

Najaarsrus bied aan: * Binnenshuise rolbal, Dinsdagmiddae vanaf 14:00 by die Dienssentrum * Jukskei Dinsdae en Vrydae vanaf 09:00, baan agter Dienssentrum *Bingo, Woensdae vanaf 14:00 en Saterdae om  09:00 in die Najaarsrus sonkamer, gang J. Oktober: . 12 – Meatmaster veiling 13 – NG Parys-Suid bak pannekoek by Pick n Pay. Skakel Esmé by …

Najaarsrus bied aan:
* Binnenshuise rolbal, Dinsdagmiddae vanaf 14:00 by die Dienssentrum
* Jukskei Dinsdae en Vrydae vanaf 09:00, baan agter Dienssentrum
*Bingo, Woensdae vanaf 14:00 en Saterdae om  09:00 in die Najaarsrus sonkamer, gang J.

Oktober:
. 12 – Meatmaster veiling
13 – NG Parys-Suid bak pannekoek by Pick n Pay. Skakel Esmé by (056) 811 3622 vir bestellings.
20-22 – Appaloosas, AfriDome, Parys.
28 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
November:
3- VVA bak pannekoek voor Pick n Pay
4 – Hartelusmark by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
4 – NG Parys-Suid bak pannekoek by Pick n Pay. Skakel Esmé by (056) 811 3622 vir bestellings.
4-5 – Domefees, AfriDome, Parys. Skakel Parys Info by (056) 811 4000.
10/11 – Miniatuur perdeskou, AfriDome.
17 – VVA gholfdag, Parys Golf & Country Estate.
24 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
24/25 – Potchefstroom Uithourit, AfriDome.
27 – Vrystaat Versorging in Aksie bak pannoekoek voor Pick n Pay.
27 – Wit Strikkie-projek: 16 Dae van Aktivisme teen Geweld teen Vroue en kinders.
Die wit strikkie simboliseer die verbintenis van die draers om nie geweld teen vroue, kinders en weerloses te pleeg of goed te keur nie, en om standpunt in te neem teen geweld waar hulle dit teëkom.
Desember
1,2 – Free State Madeira Flower Festival.
2 – Hartelusmark, Egweni, Van Collerstraat.
5 – Internasionale Dag vir Vrywilligers – VVA gee erkenning aan vrywilligers.
7-9 – Saalperd-kampioenskappe.
14-23 – Parys Kersmark, Blikoortjies-perseel, Schilbachstraat.
* Onthou om vroegtydig die datums van gebeure vir die kalender deur te gee by (056) 817 2267 of stuur ’n e-pos na gazettenuus@gmail.com.
Kerke is welkom om spesiale eredienstye asook Kersdienstye deur te gee. Ons hoor graag van jou. Kyk ook op Parys Gazette se webblad vir die weeklikse kalender van gebeure.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button