Photo GalleriesSport

Winterhengel kom met uitdagings vir hengelaars

Die Mimosa-hengelklub se Julie-kompetisie is in ongure weer gehou. Die poelvis van die dag, ’n  moddervis, is gevang deur Roland Schoonraad, terwyl die mansafdeling gewen is deur Jacques Wessels. Knap gedaan aan dié twee menere. Geen visse is ingeweeg deur die dames nie. Voornemende lede, asook kinders, is baie welkom om by dié sosiale hengelklub …

Die Mimosa-hengelklub se Julie-kompetisie is in ongure weer gehou. Die poelvis van die dag, ’n  moddervis, is gevang deur Roland Schoonraad, terwyl die mansafdeling gewen is deur Jacques Wessels. Knap gedaan aan dié twee menere.
Geen visse is ingeweeg deur die dames nie.
Voornemende lede, asook kinders, is baie welkom om by dié sosiale hengelklub aan te sluit.
Die volgende kompetisie vind plaas by Koppies Dam (Natuurbewaringskant) op 19 Augustus. Hengelaars ontmoet binne die hek om 07:00. Hengeltyd is van 08:00 tot 15:00. Alle belangstellendes is welkom.
Vir hengelnavrae skakel Veronica by 072 631 1133 of Kobus by 082 878 2579.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button