CommunityPhoto Galleries

Kyk wat gebeur in jou dorp

Najaarsrus bied aan: * Binnenshuise rolbal Dinsdagmiddae vanaf 14:00 by die Dienssentrum. * Jukskei Dinsdae en Vrydae vanaf 09:00, baan agter Dienssentrum. * Bingo Woensdae 14:00 en Saterdae 09:00 in die Najaarsrus sonkamer, gang J. Julie 16 – Eloise Saayman tree op by die AGS Vredefort om 09:30. Toegang is gratis, slegs ‘n vrywillige offerhande …

Najaarsrus bied aan:
* Binnenshuise rolbal Dinsdagmiddae vanaf 14:00 by die Dienssentrum.
* Jukskei Dinsdae en Vrydae vanaf 09:00, baan agter Dienssentrum.
* Bingo Woensdae 14:00 en Saterdae 09:00 in die Najaarsrus sonkamer, gang J.

Julie

16 – Eloise Saayman tree op by die AGS Vredefort om 09:30. Toegang is gratis, slegs ‘n vrywillige offerhande word opgeneem. Die tema is Sang en Getuienis. Vir navrae skakel past. Eddie van Zyl by 082 454 6011.

17-22 – Boerperd skou, AfriDome, Parys.
28 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
28 – VVA Broodjiedag
29 – Damestee met Amoré Bekker by Chris van Niekerk skool in Vredefort.
Augustus
5 Augustus – Hartelusmark by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
25 – Simmentaler veiling, AfriDome, Parys.
25 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
September
1 – VVA Gholfdag, Parys Golf & Country Estate.
1 – Limousin veiling, AfriDome, Parys.
2 September – Hartelusmark by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
8-9 – Rhino Rally, AfriDome Parys.
12-14 – Alfa fees, AfriDome, Parys.
17-23 – Brahman skou en veiling, AfriDome, Parys.
23 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
24-28 – Simbra kampioenskappe, AfriDome, Parys.
28-2 Oktober – Western Mounted Games, Afri Dome, Parys.
Oktober
1-7 Friesperd Nasionale Skou, AfriDome Parys.
7 Oktober – Hartelusmark by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
7 – Voorlopige datum vir Parys Kansa Relay.
12 – Meatmaster veiling
19-22 – Appaloosas, AfriDome, Parys.
28 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
November
3 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
4 November – Hartelusmark by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
4-5 Domefees, AfriDome, Parys.
10/11 – Miniatuur perde
24 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
24/25 – Endurance Ride, AfriDome Parys.
27 – Vrystaat Versorging in Aksie bak pannekoek voor Pick n Pay.
27 – Wit Strikkie projek – 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders.
Die wit strikkie simboliseer die verbintenis van die draers om nooit geweld teen vroue, kinders en weerloses te pleeg of goed te keur nie, en om standpunt in te neem teen geweld waar hulle dit teëkom.
Kom kry jou strikkie voor Pick n Pay by VVA se pannekoektafel en ondersteun ook hierdie projek.
Desember
30 November – 2 Desember – Saddlebred horses
2 Desember – Hartelusmark by Egweni, Van Collerstraat, Parys.
5 – Internasionale Dag vir Vrywilligers – VVA gee
erkenning aan vrywilligers.
7-9 – Saalperd-kampioenskappe
* Onthou om vroegtydig datums van gebeure vir die kalender deur te gee by (056) 817 2267 of stuur ‘n e-pos na gazettenuus@gmail.com
Alle kerke is ook welkom om spesiale eredienstye deur te gee.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button