CommunityPhoto Galleries

Kom fliek saam by die biblioteek met ‘n verskil

Kom fliek saam by die Kultuurkamer, Klipspruit Mall, Waterstraat 20. Filmvertonings  elke Vrydag om 10:00 en Saterdae om 12:00. Dagboek solank die volgende datums: Saterdag 3 Junie 12:00 – Message in a bottle (Kevin Costner) Vrydag 9 Junie 10:00 – Ladies in Lavender (Maggie Smith; Judi Dench) Saterdag 10 Junie 12:00 – Sully (Tom Hanks) …

Kom fliek saam by die Kultuurkamer, Klipspruit Mall, Waterstraat 20. Filmvertonings  elke Vrydag om 10:00 en Saterdae om 12:00. Dagboek solank die volgende datums:

Saterdag 3 Junie 12:00 – Message in a bottle (Kevin Costner)

Vrydag 9 Junie 10:00 – Ladies in Lavender (Maggie Smith; Judi Dench)

Saterdag 10 Junie 12:00 – Sully (Tom Hanks)

Vrydag 16 Junie – Langnaweek gesluit

Saterdag 17 Junie – Langnaweek gesluit

Vrydag 23 Junie 10:00 – The Magic of Belle Isle (Morgan Freeman)

Saterdag 24 Junie 12:00 – Forest Gump (Tom Hanks; Sally Field)

Vrydag 30 Junie 10:00 – Rain Man (Tom Cruise; Dustin Hoffman)

Saterdag 1 Julie tot Saterdag 8 Julie – Gesluit

Vrydag 14 Julie 10:00 – Ou Ben Hur (Charlton Heston)

Saterdag 15 Julie 12:00 – Twee grade van Moord (Marius Weyers; Sandra Prinsloo)

Vrydag 21 Julie 10:00 – The Horse Whisperer (Robert Redford)

Saterdag 22 Julie 12:00 – Kiss the Girls (“Alex Cross”)

Vrydag 28 Julie 10:00 – Then she found me (Bette Midler; Helen Hunt; Colin Firth)

Saterdag 29 Julie 12:00 – Letters to Juliette (Vanessa Redgrave; Amanda Seyfried)

Vir navrae skakel Lucia Gericke by 084 503 0371.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button