Photo GalleriesSchool

Parys Christelike Skool se toppresteerders

  Parys Christelike Skool se Graad R Blouskoolbus top akademiese presteerders vir die eerste kwartaal is Joalize van der Westhuizen, Abigail du Preez en Kiana Pretorius. Die Graad R Rooiskoolbus top presteerders is van links Tessa Barnard, Jasmaine Rust en Rihané Benade. Die Graad 1 uitblinkers is Tehya Kleynhans, Aniek Onderweegs en Haley de Jager. …

 

Parys Christelike Skool se Graad R Blouskoolbus top akademiese presteerders vir die eerste kwartaal is Joalize van der Westhuizen, Abigail du Preez en Kiana Pretorius.

Die Graad R Rooiskoolbus top presteerders is van links Tessa Barnard, Jasmaine Rust en Rihané Benade.

Die Graad 1 uitblinkers is Tehya Kleynhans, Aniek Onderweegs en Haley de Jager.

Die graad 2 toppresteerders vir die eerste kwartaal is van links Cameron Cowie, Janke Burger en Peter Theron.

Van links is Julio de Ponte, Nico Rust en Megan de Jager die toppresteerder vir graad 3.

Van links is Mia Calitz, Marné le Roux en Kai Koekemoer, die eerste kwartaal toppresteerder vir graad 4.

Die graad 5 uitblinkers is Miané Botes, Chelsea Oosthuizen en Jadrick du Plessis.

Die graad 6 toppresteerder is Anja Burger, Courtney Swanepoel en Nathan Cilliers.

Denzel Verster, Paris Emm en Lelia de Jager het die beste prestasie in graad 7 gelewer.

 

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button