Photo GalleriesSport

Henco doen dit weer!

Henco Uys, belowende atleet van die Pukke, het die afgelope naweek weer gewys waartoe hy in staat is, toe hy by die USSA kampioenskappe in Groenpunt kon spog met ’n  silwer medalje in die mans 800m-item. Hiermee is sy plek verseker in die span vir die Taipei 2017 Universiade wat van 19 tot 30 Augustus …

Henco Uys, belowende atleet van die Pukke, het die afgelope naweek weer gewys waartoe hy in staat is, toe hy by die USSA kampioenskappe in Groenpunt kon spog met ’n  silwer medalje in die mans 800m-item. Hiermee is sy plek verseker in die span vir die Taipei 2017 Universiade wat van 19 tot 30 Augustus in Taipei gehou word. Henco het die prestasie behaal te midde van erge pyn in sy heup en rug in die semi-finaal. Hy het ná fisioterapie besluit om tog te hardloop en met ’n tweede plek geskitter. Henco het vroeër ook ‘n silwer medalje in die 800m by die SA Nasionale Senior Atletiekkampioenskappe op die PUK McArthur-stadion in Potchefstroom behaal, en het vroeër verras met ’n eerste plek op sy tuisbaan tydens die Varsity Atletiekbyeenkoms in Potchefstroom. Henco is die seun van Nico en Sandra Uys van Parys.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button