Photo GalleriesSport

Skole-rugby: Só lyk vandag se wedstrydbepalings

Parysenaars kan weer vandag na verskeie rugbywedstryde op die Hoërskool Parys  se velde uitsien wat aangebied word as deel van die opwindende Namgola Parys Rugbyweek wat nog tot Donderdag 6 April duur. Parys is  gasheer vir 15 skole wat aan die rugbyweek deelneem. Die skole is Wessel Maree, President Steyn, HTS Sasolburg, Brandfort, Bothaville, Parys, …

Parysenaars kan weer vandag na verskeie rugbywedstryde op die Hoërskool Parys  se velde uitsien wat aangebied word as deel van die opwindende Namgola Parys Rugbyweek wat nog tot Donderdag 6 April duur.
Parys is  gasheer vir 15 skole wat aan die rugbyweek deelneem. Die skole is Wessel Maree, President Steyn, HTS Sasolburg, Brandfort, Bothaville, Parys, Zeerust, Sarel Ciliers, Balfour, Drie Riviere, Blou Skool, Orkney, Cullinan, Heilbron en Belvedere.
Die gemeenskap word vriendelik genooi om die wedstryde te ondersteun. Heerlike verversings sal  te koop aangebied word.
Só lyk die wedstrydprogram:
Dinsdag 4 April
14:00 Wedstryd 9 Drie Riviere vs Orkney
15:00 Wedstryd 10 Sand du Plessis vs Sarel Cilliers
16:00 Wedstryd 11 Balfour vs Cullinan
17:00 Wedstryd 12 Heilbron vs Wessel Maree
18:00 Wedstryd 13 Belvedere vs
Bothaville
19:00 Wedstryd 14 HTS Sasolburg vs
Pres Steyn
20:00 Wedstryd 15 Parys vs Brandfort
21:00 Wedstryd 16 Blouskool vs Zeerust
Donderdag 6 April
08:00 Wedstryd 17 Zeerust vs Sarel
Cilliers
09:00 Wedstryd 18 Sand du Plessis vs Wessel Maree
10:00 Wedstryd 19 Bothaville vs
Pres Steyn
11:00 Wedstryd 20 Orkney vs Balfour
12:00 Wedstryd 21 Brandfort vs Belvedere
13:00 Wedstryd 22 Drie Riviere vs
Cullinan
14:00 Wedstryd 23 Blouskool vs HTS
Sasolburg
15:00 Wedstryd 24 Parys vs Heilbron

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button