Photo GalleriesSport

23 medaljes vir Likkewane

Die eerste Gautengse roei-ligabyeenkoms is Sondag 22 Januarie by Wemmerpan in Springs gehou. Parys se Likkewanaan kanoklub-roeiers het ’n skitterende 23 medaljes verower.

Die eerste Gautengse roei-ligabyeenkoms is Sondag 22 Januarie by Wemmerpan  in Springs gehou. Parys se Likkewanaan kanoklub-roeiers het ’n skitterende 23 medaljes verower.
Baie geluk aan die volgende roeiers:
so.8 – Quentis Minnie (2 x goud);
do.10 – Moya Kruger (2 x goud);
so.10 – Divan Bornman (2 x goud); Marco v Sandwyk (1 x silwer);
do.12 – Alex de Klerk (2 x silwer); so.12 – Leyton Oelofse (2 x goud);
do.14 Jo-ane Prinsloo (2 x goud);
so.14 – Ruaan v Pletzen (1 x goud, 1 x silwer), Chentin Minnie (1x brons); do.16 – Abigail Bezuidenhout (1 x goud, 1 x silwer), Megan Oelofse (1 x silwer); so.16 – Shaun van Pletsen (1 x goud, 1x silwer), Wian Bornman (1 x goud) en do.18 – Caroline van der Linde (1 x goud)..

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button