Photo GalleriesSport

Nou’s dit Beeld-trofee kwartfinaal ná dubbele segetog Saterdag

Na ongelooflike rugby Saterdag is Hoërskool se eerste- en o,14 rugbyspanne gekroon as ligawenners. Die eerste span klop Anker (Vanderbijlpark) met 26-21 en die o.14 span wen Rhodesfield (Kemptonpark) met ’n telling van 27-19. Met dié oorwinnings word Parys se spanne ’n plek in die kwartfinaal van die Beeld-trofee verseker. Die kwalifiserende Beeld-trofee wedstryde vind eerskomende naweek, 30 Julie, plaas.

Hoërskool Parys se spanne sal in die kwartfinaal op 13 Augustus teen die wenners van die Goue Leeus en Pumas speel. Omdat die Valke tweede op die prioriteitslys is, sal die Beeld-trofee kwartfinaal op 13 Augustus op Hoërskool Parys se velde gespeel word. Baie geluk aan die skool en die seuns wat die dorp se naam hoog hou.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button