Photo GalleriesSport

Parys meet kragte teen Bothaville

Parysenaars kan hul regmaak vir rugby soos min dié week! Vanaand, Donderdag 9 Junie om 19:30 speel die Golden Oldies die voor-wedstryd op Hoërskool Parys se rugbyvelde, waarna die dorp se rugbyspan teen Bothaville te staan kom om 20:00. Parys is tans 2de geplaas met 25 punte op die Sandveld tweede liga ranglys. Bothaville is eerste geplaas met 30 punte. Juis daarom is al die ondersteuning van Parys nodig. Eetgoed sal te koop wees tydens die wedstryde. Die Golden Oldies spanne is almal Parysenaars waarvan sommige die pa’s van huidige spelers in die Parys-span is. Op die foto is die dorpspan wat vanaand in aksie gesien sal word.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button