![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/116/2020/11/download-1.jpg)
Watter lekkerder manier om die naweek te begin as met ‘n fliek?
Onthou jy kan saamfliek elke Vrydag om 13:30 by Die Kultuurkamer in die Klipspruit Mall, Waterstraat, Parys.
Tye mag verander/aangepas word as gevolg van beurtkrag
Vir navrae skakel 084 5030 371.
Hier is November en Desember se flieks
Vrydag 10 Oktober – Running Free (Gesinspret, fliek gaan oor ‘n seun en ‘n perd, almal welkom PG)
Vrydag 6 November – Amelia (gebaseer op lewe van Emelia Earheart, die beroemde vroulike vliënier PG – met Hilary Swank & Richard Gere)
Vrydag 13 November – Song for Marrion (film oor verlies van vriendskap – met Terence Stamp @ Vanessa Redgrave)
Vrydag 20 November – Barefoot in the park (“Golden Oldie” – gebaseer op verhoogstuk van Neil Simon – met Robert Redford & Jane Fonda)
Vrydag 27 November – Labour Day (‘n Mens ontmoet liefde op die vreemdste maniere – met Kate Winslet & Josh Brolin)
Vrydag 4 Desember – Head full of Honey (Lag met ‘n traat – met Nick Nolte, Matt Dillon & Emily Mortimer)
Vrydag 11 Desember – How to make love to an Englishman (lekker lag liefdeskomedie met Pierce Brosnan, Salma Hayek & Jessica Alba)