Entertainment

Broadway, museum en biblioteek in jou eie huis

Jy kan nou na boeke luister of lees, ‘n kunsuitstalling in ‘n Europese museum sien en ‘n broadway produksie geniet sonder om oorsee te reis of jou biblioteek te besoek.

Die plaaslike biblioteek in Potchefstroom deel met die Herald internetskakels wat jy kan gebruik om jou vir die res van die inperkperiode te vermaak. Jy kan nou boeke lees, ‘n kunsuitstalling in ‘n Europese museum sien en ‘n broadway produksie geniet sonder om oorsee te reis of jou biblioteek te besoek. Boonop is alles gratis! Hierdie aanbod geld net vir ‘n sekere tyd.

Diegene wat boeke uitgeneem het en dit het verval moenie bekommerd wees nie. Indien die inperkperiode nie weer uitgestel word nie, sal die biblioteke weer op 4 Mei open. Geen boetes word gehef op boeke wat laat ingegee word nie.

Kliek gerus die volgende skakels vir:

Broadway, New York. Foto: Getty/Alexander Spatari

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

  • Gratis virtuele besoeke na 17 museums

https://www.demotivateur.fr/article/visiter-des-musees-sans-bouger-de-son-canape-le-plan-parfait-pendant-la-quarantaine-19057

Louvre museum in Parys. Foto: A Paris Guide

Related Articles

Back to top button