Entertainment

Kom jy saam fliek?

Kom fliek saam!

Watter lekkerder manier om die naweek te begin as met ‘n fliek?

Onthou jy kan saamfliek elke Vrydag om 10:00 teen slegs R20 per persoon, by Die Kultuurkamer in die Klipspruit Mall, Waterstraat, Parys. 

Tye mag verander/aangepas word as gevolg van beurtkrag. Vir navrae skakel 084 5030 371.

 

Hier is Maart en April se flieks:

Vrydag 13 Maart – My Old Lady (Klevin Kline, Kistin Scott Thomas, Maggie Smith)

Vrydag 20 Maart – Mao’s Last Dancer (Kunsfliek gebaseer op ‘n ware verhaal)

Vrydag 27 Maart – Mary Poppins (Jullie Andrews, Dick van Dyck)

Vrydag 3 April – Hello, my name is Dorris (Sally Field, Max Greenfield)

Vrydag 10 April – Amelia (Based on the true story of Amelia Earhart) – Hilary Swank, Richard Gere

Vrydag 17 April – One Fine Day (Michelle Pheiffer, George Clooney)

Vrydag 24 April – Lions for Lambs (Robert Redford, Meryl Streep, Tom Cruise)

 

Related Articles

Back to top button