Entertainment

Hier is jou feesprogram vir Aardklop 2018

Hier is jou feesprogram vir Aardklop 2018

Die land se gunstelingfees, die Aardklop Nasionale Kunstefees, gaan binnekort weer Potchefstroom se strate kom versier met ’n kleurvolle kunste-sensasie.

Vanjaar se Aardklop-program is Dinsdagaand (17 Julie) by Two Owls gastehuis bekendgemaak en Potchefstromers het weer die geleentheid om heel eerste kaartjies vir die talle vertonings en produksies te koop.

Volg hierdie skakel om jou Aardklop program te kry:

Aardklop 2018 feesprogram

Hoewel kaartjieverkope landwyd eers op 23 Julie oopmaak, kan Potchefstromers reeds van Vrydag 20 Julie hul Aardklop kaartjies by Ticketpro se webblad koop deur gebruik te maak van die kode: PLAASLIK2018

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button