Entertainment

Kom fliek saam vanoggend

Het jy al "The Notebook"" gekyk? Hier is jou kans om vanoggend saam te fliek.

Kom fliek saam by die Kultuurkamer, Klipspruit Mall, Waterstraat 20, Parys. Filmvertonings  elke Vrydag om 10:00 en Saterdae om 12:00. Dagboek solank die volgende datums:

Vr 8 Junie – The Notebook (Ryan Gosling, James Garner) – 10:00

Sa 9 Junie – Cinderella Man (Russell Crowe) – 12:00

Vr 15 Junie – The Bodyguard (Kevin Costner) – 10:00

Sa 16 Junie – Gesluit

Vr 22 Junie – When Harry met Sally (Billy Crystal, Meg Ryan) – 10:00

Sa 23 Junie – Dr No (Sean Connery, Ursula Andress) – 12:00

Vr 29 Junie – Call of the Wild (John Thornton) – 10:00

Sa 30 Junie – From Russia with Love – 12:00

Biblioteek is oop Woensdae tot Saterdae met boeke vir 4-jariges tot 104-jariges (Afrikaans, Engels, kinders sowel as tydskrifte).

Nuwe Boeke

Gifbeker – Irna van Zyl

‘n Luiperd in my bed – Annelize Slabbert

Stormkind – Riana Scheepers

Ys – Rudie van Rensburg

Ter wille van die vaders – Marzanne le Roux-van der Boon

The Cull – Tony Park

Hell’s Kitchen – Jeffrey Deaver

Dark in Death – J.D. Robb

Will Grayson, Will Grayson – John Green

Vir navrae skakel Lucia Gericke by 084 503 0371.

Related Articles

Back to top button