Entertainment

Verskeidenheid van kunstenaars op feesverhoog

Parysenaars en besoekers aan die dorp kan nou reeds die volgende datums dagboek wanneer 'n verskeidenheid van kunstenaars in die dorp gehoor sal kan word by vanjaar se Dome Avontuurfees by die Afri Dome in Parys. Die fees is van 6-8 November.

Parysenaars en besoekers aan die dorp kan nou reeds die volgende datums dagboek wanneer ‘n verskeidenheid van kunstenaars in die dorp gehoor sal kan word by vanjaar se Dome Avontuurfees by die Afri Dome in Parys. Die fees is van 6-8 November.

Vrydag 6 November:

18:00 – Cordelia

19:00 – Dusty Dixon

20:00 – Lianie May

21:00 – Jay

22:00 – Dewald Wasserfall

23:00 – DJ Shawn

Saterdag 7 November

16:00 – Zandre

17:00 – Marulaboom

18:00 – Jennifer Zamudio

19:00 – Robbie Wessels

20:00 – Riana Nel

21:00 – Bobby van Jaarsveld

22:00 – Legato

23:00 – DJ Shawn

Naas die kunstenaars bied die fees ook verskeie sportaktiwiteite, stalletjies, lekkernye om aan te smul te kies en te keur en die nou reeds gewilde Dragon boot resies Sondag 8 November by die Parys Golf & Country Estate. Vir meer inligting oor die fees skakel Parys Info by 056 811 4000.

Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall

Related Articles

Back to top button