Entertainment

Kreatiewe oggend saam met dink en doen dames

Lede van die Dink en Doen-damesklub in Vanderbijlpark het by die April byeenkoms 'n "kreatiewe-oggend" saam met Liesl en René van Creativity Art & Craft Supplies geniet. Die dames het oulike en praktiese wenke en idees gekry vir die maak van kaartjies, koeverte en gebosseleerde papier.Gasvrouens wat gesorg het vir heerlike pannekoekies met vulsels by die tee, is van links: Elna Brink, Anjama Goldie, Bettie Brits, Ceciel Britz en Estelle Geyger. Dink en Doen vergader elke tweede Dinsdag van die maand by die NG Driehoek-kerksaal in Stuttafordstraat, Vanderbijlpark. Lede en gaste is welkom. Skakel Louise by (016) 932 1629 of Dina by (016) 932 2906 vir meer besonderhede. Foto:Soekie Burger
Lede van die Dink en Doen-damesklub in Vanderbijlpark het by die April byeenkoms ‘n “kreatiewe-oggend” saam met Liesl en René van Creativity Art & Craft Supplies geniet. Die dames het oulike en praktiese wenke en idees gekry vir die maak van kaartjies, koeverte en gebosseleerde papier.Gasvrouens wat gesorg het vir heerlike pannekoekies met vulsels by die tee, is van links: Elna Brink, Anjama Goldie, Bettie Brits, Ceciel Britz en Estelle Geyger. Dink en Doen vergader elke tweede Dinsdag van die maand by die NG Driehoek-kerksaal in Stuttafordstraat, Vanderbijlpark. Lede en gaste is welkom. Skakel Louise by (016) 932 1629 of Dina by (016) 932 2906 vir meer besonderhede. Foto:Soekie Burger

Related Articles

Back to top button