High SchoolLocal news

Blue Bombers stap weg as wenspan by aksie netball

Gees en spanbou is die doel van die dag.

Hoërskool Parys het Donderdag 10 Oktober hulle jaarlikse aksie netbal by die skool gehou. Gees en spanbou is die doel van die dag.

Graad sewes wat volgende jaar hoërskool toe gaan het die lekker spanbou-dag saam geniet.

Die spanne was gemeng en het uit drie seuns en vier dogters bestaan.

Nadat daar uitgedun is, het die wenners teen ‘n onderwyserspan gespeel.

Die onderwysers het vir drie jaar in ‘n ry koning gekraai, maar moes hierdie jaar hulle krone neerlê toe Blue Bombers as wenners weggestap het.

Die Blue Bombers.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Tania Coetzee

I am a passionate journalist and photographer. I have been a photographer for 15 years and a journalist for 4 years. I recently started working for Potchefstroom Herald. I love writing people's stories and showcasing their inner beauty through photography.

Related Articles

Back to top button