Sport

Martial Arts studente bring medaljes huis toe na SA’s

Baie geluk aan hierdie karate-studente met die prestasies wat behaal is.

Verskeie goud, silwer en bronsmedaljes is die deur karate-studente van Parys Martial Arts verower by die SARMAF SA kamioenskappe wat in Kempton Park gehou is.

Sowat 350 atlete en nagenoeg 900 toeskouers het die kampioenskappe bygewoon.

Die volgende prestasies is deur die Parysenaars wat deelgeneem het behaal:

Sensei Petro Nel – silwer vir Kumite, silwer vir Blade Kata en silwer vir Points Fighting.

Nathen Swart – silwer vir onderskeidelik Kata, Points Fighting, K1 en Unison, en brons vir Kumite en Wooden Kata.
Reghard Thirion – goud vir Kata en brons vir Kumite en Wooden Kata.
Zak Thirion – goud vir Kata en Wooden Kata, en silwer vir Unison.
Nathan Riekert – silwer vir Kata en brons vir Kumite en Wooden Kata.
Juan-Mari Joubert- goud vir Kata en Points Fighting, en silwer vir K1 en Unison
Zanie Mienie – silwer vir Kata.
Christian Brits – goud vir Kata en silwer vir Kumite en Wooden Kata.
Dominic Brits – goud vir Kata en Kumite en silwer vir Wooden Kata.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button