Local newsNews

Musiek Bingo laat die rande inrol vir huis van veiligheid

Dankie vir elkeen wat bygedra het om van die aand 'n sukses te kon maak

Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) Parys het op 4 Oktober hul eerste Musiek Bingo aand aangebied. Fondse wat die aand ingesamel is, gaan vir die  spesiale VVA fonds om ‘n huis van veiligheid te kan skep vir kinders van Parys wat weens omstandighede uit hul ouerhuise verwyder moes word.

Margory Mommsen en Hugo Vermaak van G on V  het die leisels geneem om van die aand wat by Egweni gehou is, ‘n groot sukses te kon maak. 

 Dit was ‘n aand van hope pret waar baie gesing, gelag en gedans is. 

Dankie aan Jerome van Jacks Paint vir die borg van vyf tafels asook die volgende besighede wat die funksie ondersteun het:

  • Jimmy Jaggers
  • OBC
  • Parys Gietery
  • Shogun
  • Le Clue & Marisa van der Westhuizen
  • Olympia Slaghuis
  • Anna Patat
  • Rikki van der Westhuizen

Die Musiek Bingo aand het gesorg vir hope pret

 Die aand is afgesluit met ‘n veiling met pryse geskenk deur

  • Jack’s Paint
  • Annemarie Buckley – Erf
  • Mica
  • Egweni
  • Parys Gietery
  • Krokkedil
  • Koepel Bakkery
  • OBC
  • Anton Stander
  • 2Ling Slaghuis
  • Art@Juanita
  • Willow Achers
  • Jimmy Jaggers
  • Susan Greyling
  • Century 21
  • Du Toit, Butler & Olkers
  • Parys Gietery
  • G on V Signature Bar
  • Anna Patat
Margory en Hugo wat die leisels geneem het om van die aand ‘n sukses te kon maak.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button