Local newsNews

Project4Paws help ons viervoet-vriende

Omdat die DBV van skenkings afhanklik is maak elke donasie wat ontvang word 'n groot verskil

Daar is onlangs uitgereik na die plaaslike DBV-tak met Project4Paws projek waar mense hondekos, katkos, katsand en komberse  kon skenk, en terselfdertyd ook bewus gemaak is van wat die DBV in die gemeenskap doen.

Die projek is geborg deur Epilepsie SA se Vrystaat/Noordwes-sentrum, Parys Rotary, Mystic Murals en die Tadpole Swim School.

Dankie aan Tadpole Swim School, Mystic Murals, SignSeeker, Bumble Tots Montessori en Willow Achers vir die welkome skenkings vir die DBV wat ontvang is.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button