Local newsNews
Studente vier braaidag in die Koepel
Die Vredefort Koepel is wêreldwyd bekend vir sy geologiese wonder

Ses en sewentig studente van die Noordwes Universiteit se Potchefstroom-kampus en die Pretoriase Universiteit het Erfenisdag gevier met ‘n braai by die Kopjeskraal Country Lodge in die Vredefort Koepel.

Die derdejaar geologie studente doen tans hul prakties op die unieke geologie van die Vredefort Koepel Wêrelderfenisgebied.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



