Local newsNews

Waarskuwing oor brandgevaar in Noordwes na groot skade

Mense gewaarsku om nie oop vure te maak terwyl brandgevaar waarskuwings uitgereik is.

Die Noordwes Sambreelbrandvereniging het n ernstige waarskuwing gerig dat mense bedag sal wees op die hoë brandgevaar weens baie hoë temperature, droë toestande, lae humiditeit en sterk wind na groot skade weens brande in die Vredefort Koepel aan noordwes-kant.

N Huis en drie motors is gister in n brand verwoes aan noordwes-kant van die Koepel, en is mense opnuut gewaarsku om nie oop vure te maak, tuinvullis te brand of enige ander aktiwiteite te onderneem wat n brandgevaar kan inhou nie.

 

Verlede naweek is groot weidingskade ook in die Koepel aangerig weens brande in die omgewing van Schoemansdrift.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button