Local newsNews

Dertien beeste gekry danksy op-en-wakker polisielede

Die vier verdagtes sal voor die hof in Sasolburg verskyn.

Vier verdagtes tussen die ouderdom van 22 en 48 sal op aanklagte van veediefstal voor die hof verskyn nadat hulle Saterdagoggend deur Hoofweg patrollie-lede van die Fezile Dabi-dstrik in hegtenis geneem is.

Sers. Josephine Rani sé die polisielede was besig met roetine patrollie toe hulle ‘n wenk met ‘n beskrywing gekry het van ‘n vragmotor wat vermoedelik verbind kan word met veediefstal.

Die vragmotor  is toe inderdaad op die R57 onderweg na Sasolburg opgemerk en voorgekeer.

Dertien beeste is agterin die vragmotor gekry en kon die vier verdagtes nie die nodige dokumentasie wys vir die beeste in hul besit nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button