LetterOpinions

En daar is lig…

Ons is aangenaam verras oor die wyse waarop die straatligte in Parys herstel word. Na herhaalde versoeke oor die afgelope drie jaar, was ons so verras toe die “cherry picker” verlede week ingebring is en talle straatligte binne ʼn kort tydperk in ons omgewing herstel is. Die optrede het ons meer gemoedsrus gegee omdat die strate meer verlig is wanneer ons in die aande iewers heen moet gaan. Die brandweer het ook die aanwysings waar brandkrane is, weer gemerk met helder geel verf en dit is nou duidelik sigbaar. Wel gedaan

Ons is aangenaam verras oor die wyse waarop die straatligte in Parys herstel word. Na herhaalde versoeke oor die afgelope drie jaar, was ons so verras toe die “cherry picker” verlede week ingebring is en talle straatligte binne ʼn kort tydperk in ons omgewing herstel is.
Die optrede het ons meer gemoedsrus gegee omdat die strate meer verlig is wanneer ons in die aande iewers heen moet gaan. Die brandweer het ook die aanwysings waar brandkrane is, weer gemerk met helder geel verf en dit is nou duidelik sigbaar. Wel gedaan

Brandkrane word gemerk en straatligte herstel.
Brandkrane word gemerk en straatligte herstel.

Straatligte (1)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button