NewsNews

Parys se jong kokke wys hul slag vir Kokkedoortjie-oudisie

Parys staan beslis uit as dit kom by kookvernuf. Petra van Niekerk en Zané Labuschagne, albei van Parys, is onder die 150 kranige jong kokke wat die kortlys gehaal het vir die Johannesburgse oudisie vir die Kokkedoortjie-reeks. Die oudisie is gehou by die Capsicum Cullenary. Oudisies vir die reeks bestaan uit drie rondtes wat onderskeidelik in Johannesburg Bloemfontein en Kaapstad gehou word. Die Kokkedoortjie-reeks sal dan gedurende die skoolvakansie in Kaapstad verfilm word wanneer die deelnemers aangewys is.

Om te kon deelneem aan vandag se oudisie moes al die deelnemers 6 kolwyntjiekoekies bak wat hul persoonlikheid en belangstellings weerspieël. Die oudisie sal ook vanaand op E-nuus op KykNet gewys word.

Op die foto's is Petra van Niekerk saam met Corli, wenner van Koekedoor, en Zané Labuschagne wat albei vandag (Dinsdag 23 Augustus) deelgeneem het aan 'n oudisie vir Kokkedoortjie.
Op die foto’s is Petra van Niekerk saam met Corli, wenner van Koekedoor (onder), en Zané Labuschagne(foto bo) wat albei vandag (Dinsdag 23 Augustus) deelgeneem het aan ‘n oudisie vir die  Kokkedoortjie-reeks.

FB_IMG_1471964796735

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button