Local newsNews
Dominees se musieklekkerte by basaar
Dankie aan elkeen wat die basaar ondersteun het.

As twee dominees eers agter die klawerbord inskuif en die viool nadertrek word ‘n kerkbasaar ‘n groot lekkerte.
Dit is wat vanoggend gesien is met die NG Suid-kerk se basaar wat oudergewoonte by die Wes-kerksaal gehou is. En wat ‘n lekker bedrywigheid was dit nie! Van die tuisgebak tot die ontbyt en basaar-poeding wat die tafels laat kreun het, en ‘n interessante Wit Olifant-tafel waar jy kon rondkrap vir ‘n winskopie of twee.
Maar dit was ds. Fanie en ds Jacob wat hul musikale talente gewys het wat gesorg het pure basaar-lekkerte!


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



