Local newsNews
Vierde keer se blaaskans vir vuisvoos verbruikers
Die nuwe brandstofpryse vir September tree Woensdag in werking

Dit wil inderdaad lyk asof motoriste weer in September ‘n verlaging in brandstofpryse te wagte kan wees. Die nuwe brandstofprys tree Woensdag in werking.
Die verwagting is dat 95-oktaan petrol waarskynlik met die nuwe brandstofpryse 94c per liter goedkoper kan wees, en 93-oktaan petrol 86c per liter.
Groothandelpryse vir diesel sal na verwagting met ongeveer 76 sent per liter daal.
Die finale brandstofpryse moet nog aangekondig word.
Sou die brandstofprys daal sal dit die vierde maand wees wat motoriste verligting by die brandstofpompe sal kry.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



