Local newsNewsSport
Twee van Parys in VS-span vir Western Mounted Games
Baie geluk aan hierdie leerders.
Kealley Hugo, ‘n leerder van Kairos Home Life Academy, is gekies vir die SAWMGA (SA Western Mounted Games Association) Vrystaat span vir Junior vlak 2 ruiters.
Nog ‘n Parysenaar, Ninette Jansen van Rensburg wat vir Joy of Life ry, is ingesluit in die SAWMGA Vrystaat span vir Senior vlak 4 ruiters.


Keally en Ninette sal van 23 tot 27 September aan die Nasionale kampioenskappe vir Western Mounted Games by die Afridome in Parys deelneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



