Local newsSport

Parys-skuts wys hul slag by SAJWV streekskiet-kompetisies

Baie geluk aan hierdie skuts

Skuts van Hoërskool Parys het die afgelope twee naweke aan die SA Jag- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) se streekskiet-kompetisies  in Bothaville, Suikerbosrand en Welkom deelgeneem.

Hennie Schoeman behaal drie eerste plekke, Leandri Schoeman ‘n eerste en tweede plek, Migael van Riet ‘n tweede plek en Maralie Stemmet ‘n sesde plek by die Bothaville-kompetisie wat op 17 Augustus gehou is.

Op 24 Augustus behaal Migael van Riet ‘n derde plek, Ioan Hager ‘n derde en vyfde plek, en Carl Hager ‘n vierde, vyfde en sesde plek by die Suikerbosrand-kompetisie.

Leandri Schoeman spog met ‘n tweede en derde plek vir 20m handwapens by die kompetisie wat op 24 Augustus in Welkom gehou is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button