Local newsNews

So byna 160 000 stemme vir besighede wat die ekstra myl loop

Dankie Parys vir die oorweldigende ondersteuning om erkenning te gee aan ons plaaslike sakelui.

Nie minder nie as 159 471 stemme is gekry van  lesers vir die bykans 300 besighede in Parys wat genomineer was vir MooiVaal Media se eerste Best of Parys-toekennings waarmee daar erkenning gegee word aan plaaslike sakelui waar dit kom by diens by uitnemendheid.

Finaliste van die kompetisie sal eersdaags hul uitnodigings ontvang vir die gala ontbyt-geleentheid waar die spog-toekennings oorhandig sal word. Die geleentheid vind plaas op 12 September.

Baie dankie aan ons lesers, en genomineerde sakeondernemings wat so geesdriftig deelgeneem het.

Wat uitgestaan het is dat Parys ongetwyfeld besighede het waarop kliënte trots is, en sal aanbeveel omdat hier die ekstra myl geloop word vir kliëntediens en tevredenheid.

Ons is trots Parys!

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button