NewsSport

Krokkies swaai die stokke en kolwe

Verskeie skole het aan dié jaarlikse pretdag in Parys deelgeneem.

Krokkiedag het die dorp behoorlik aan die woel gehad met dié jaarlikse mini-hokkie en krieketdag wat verlede week deur
Primêre skool Parys vir o.6 tot o.9 spelers aangebied is.

Verskeie skole het deelgeneem en was dit die derde agtereenvolgende jaar dat kolwe en hokkiestokke by dosyne met groot ywer hier geswaai is vir die vriendskaplike wedstryde.

Die geesdrif van die spelers op die veld, maar ook die entoesiasme van ondersteuners langs die veld was aansteeklik. Die foto’s gee ‘n kykie van die dag se pret.

Foto’s: Ferdie Jordaan & Liezl Scheepers

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button