
Vandag is die laaste kans wat jy vir besighede kan stem wat genomineer is in die onderkeie kategorieë van MooiVaal Media se Best of Parys kompetisie. Besighede wat vir jou uitstaan as dit kom by kliëntediens en tevredenheid.
Slegs aanlyn stemme tel en jy kan in meer as een kategorie vir die besigheid van jou keuse stem.
Jy kan egter net vir een onderneming in elke sub-kategorie stem.
Stemlyne sal om middernag vandag, Vrydag 23 Augustus, sluit.
Om te stem is so maklik soos om die aanlyn-skakels vir die onderskeie kategorieë te volg wat jou direk na die stemvorm neem, of deur die QR-kode te skandeer wat hieronder gegee word en jou neem na die onderskeie afdelings waar jy kan gaan stem.

Hier is die onderskeie skakels na die hoofblad en die kategorieë sou jy verkies om eerder die skakels te volg of dit met kliënte/lesers wil deel:
Hoofblad
https://www.citizen.co.za/parys-gazette/best-of-parys-voting/
Kategorieë
https://www.citizen.co.za/parys-gazette/eat-drink/
https://www.citizen.co.za/parys-gazette/health-beauty/
https://www.citizen.co.za/parys-gazette/automotive/
https://www.citizen.co.za/parys-gazette/retail/
https://www.citizen.co.za/parys-gazette/hospitality/
https://www.citizen.co.za/parys-gazette/services/
https://www.citizen.co.za/parys-gazette/home-improvements/
Dankie aan elkeen van ons lesers en adverteerders wat die projek ondersteun het om ook so erkenning te gee aan ons plaaslike sakeondernemings wat staatmaak op JOU ondersteuning.
Ons sien daarna uit om te sien wie die wenners gaan wees.
ONS IS TROTS PARYS!!!




