Local newsNews

Vrouedag-bederf met damestee

VVA sê dankie aan die gasvroue, Tilla Odendaal en Mari-hette Jonker vir hul reëlings, en elke dame wat die oggend bygewoon het. 

Maatskaplike werkers van Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) Parys, het op Vrouedag 84 vroue bederf met ‘n gesellige damestee by in die kerksaal van die NG gemeente Parys-Oos.

Joan van Blommesteyn het by die geleentheid gesels oor, ”n Vrou se pad saam met God”. Sy is ook die skrywer van die boeke, Asem van die lam en Kisklere. 

Daar is getuienis gelewer deur Franci de Wet, met Estelle Rossouw wat as gaskunstenaar met haar sang luister aan die oggend se program gegee het.

Die grasvroue het gesorg vir ‘n prentjiemooi saal, met VVA wat ‘n ligte ete voorsien het.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button