Local newsNews
Opdatering paaie: Potchefstroom protesaksie
Let asseblief op dié paaie wat tans vermy moet word.

Protesaksie oor verhoogde tariewe en dienslewering wat Sondagaand in die groter Potchefstroom-omgewing begin het duur voort
So lyk die situasie tans (9:56);
* Vermy N12 rigting Klerksdorp
* Promosa-pad
* Ingang na Ikageng
Verkeersvloei tans normaal op:
* Potch/Carletonville-pad
* N12 Potch/JHB pad
* R53 Potch/Parys pad
* R501 Potch/Viljoenskroon-pad
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



