Local newsNews
Betogings: Wees versigting op dié paaie
Die protes gaan onder meer oor die verhoging van dienstetariewe.

Betogers het laat Sondagmiddag begin om toegangsroetes na Potchefstroom te versper weens ongelukkigheid oor verhoogde dienstetariewe en munisipale dienslewering.
Motoriste word gewaarsku dat die protesaksie vandag voortgaan en het Mooirivier Beskerming Sondagaand al gesê dat mense veral moet bedag wees op protesaksie op die N12 tussen Potchefstroom en Klerksdorp.
Paryspad is veilig om te ry.
Tans word net die verkeer op die N12 rigting Klerksdorp geaffekteer.
Die polisie hou ‘n wakende oog.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



