Local newsNews
Waarskuwing oor moontlike protesaksie op N12
Motoriste moet asseblief bedag wees hierop.

Mooirivier Beskerming het gewaarsku oor moontlike beplande protesaksie in die groter Potchefstroom-area Maandag 19 Augustus.
Motoriste is veral gewaarsku om versigtig te wees op die N12 tussen Potchefstroom en Klerksdorp en is daar sprake dat betogers toegangsroetes na Potchefstroom kan versper, het die beskermingsdiens op sy sosiale platforms gewaarsku.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



