Local newsNews

Van Rooyen en Meintjies duiwe verras

Atlete van die lug sprei weer vlerke

Die naweek se Noupoort-vlugte het verras met die wenposisies wat diƩ keer aan Sys van Rooyen-hokke en Nollie Meintjies se duiwe onderskeidelik behoort het.
Die Noupoort Jaaroud-vlug uitslae het so gelyk:
Sys van Rooyen-hokke – 1ste, 6de, 14de, 17de, 18de, 23ste
Nollie Meintjies – 2de, 3de, 5de, 12de, 13de, 15de, 20ste, 21ste, 29ste, 30ste
UJDUR-hokke – 4de, 25ste
MJ Lofts – 7de, 9de, 16de, 27ste
Maree-hokke – 8ste, 10de, 11de, 19de, 22ste, 24ste, 26ste, 28ste
Die Noupoort Ope vlug-uitslae het so gelyk:
Nollie Meintjies – 1ste, 3de, 5de, 6de, 9de, 15de, 18de, 21ste, 24ste, 29ste
Maree-hokke – 2de, 8ste, 12de, 13de, 20ste, 25ste
Sys van Rooyen-hokke – 4de, 11de,17de, 26ste, 27ste, 28ste, 30ste
MJ Lofts – 7de, 16de, 22ste, 23ste
UJDUR-hokke – 10de, 14de, 19deMaree-hokke se duiwe was die vorige naweek onoorwonne in beide die Middelburg Ope- en Jaaroud-vlugte
Die Jaaroud-vlug uitslae het so gelyk:
Maree-hokke – 1ste, 2de, 7de, 9de, 10de, 17de, 19de,28ste
Nollie Meintjies – 3de, 5de, 8ste, 13de, 14de, 16de, 18de, 23ste, 24ste, 25ste 27ste
Sys van Rooyen-hokke – 4de, 12de, 26ste, 29ste
MJ Lofts – 6de, 20ste, 21ste, 22ste
UJDUR-hokke – 11de, 15de
Middelburg Ope-vlug
Maree-hokke – 1ste, 4de, 7de, 8ste 12de, 21ste
Nollie Meintjies – 2de 3de, 9de, 13de 15de, 16de, 20ste, 22ste 24ste, 25ste
Sys van Rooyen-hokke – 5de, 10de 14de, 18de, 19de 26ste, 27ste
MJ Lofts – 6de, 11de, 17de, 28ste 29ste, 30ste
UJDUR-hokke – 23ste

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button