Parys-seuns in Fezile Dabi-krieketspanne
Baie geluk aan hierdie seuns


Ashton Kleynhans is gekies vir die A-span, terwyl Zuan van Riet, PC Steyn, Wian Pretorius en Logan Butler in die B-span ingesluit is. Dankie aan Attie Koekemoer van Anatomic vir die drukwerk op die seuns se hemde, en vir Nannie van Riet vir die reël daarvan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



