Primêre Skool Parys se eerste hokkiespan het op 18 Julie die span van Salomon Senekal geklop met 5-0. Afrigter Suleen Peens sê dit is die eerste jaar wat die skool ‘n eerste span het, en ook ‘n eerste vir die dogters om op Astro-bane te speel.
Hokkie is drie jaar gelede die eerste keer by die skool as sport aangebied en groei steeds. Op die foto is Suleen saam met die eerste span. Nadine Durandt was afwesig toe die foto geneem is
You can read the full story on our App. Download it here.