Local newsNews

Udolpho kry ruim skenking van Orion Voortrekkers

Die Udolpho Rivierplaas se fasiliteite bied onder meer ook 'n unieke ossewakamp vir besoekers

Die FAK se Udolpho Rivierplaas buite Parys het ‘n ruim skenking van Orion Voortrekkers ontvang wat sal bydra om die prag oord se fasiliteite nog meer te verbeter. Bedoortreksels, handdoeke en groenterakke is deur dié Voortrekkers aan Udolpho oorhandig.

Corné Steyn, bestuurder van Udolpho Rivierplaas sê: “Die skenking beteken baie vir ons, want ons as Udolpho Rivierplaas het baie uitgawes om die plaas op standaard te hou en elke skenking wat ons ontvang, is sy gewig werd in goud! Maak nie saak hoe groot of klein nie, elke bietjie help om ons plek beter te maak sodat ons ons gaste gelukkig kan hou.”

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button