Local newsNews

Waarskuwing: Ernstige botsing op R59 – pad steeds gesluit

Motoriste is ernstig gewaarsku om versigtig te bestuur met veldbrande wat sig erg bemoeilik. Handhaaf spoedbeperkings asseblief.

Die R59 by Leeuspruit/Sasolburg is steeds gesluit na ‘n baie ernstige botsing met noodlottige beserings vanmiddag. Motoriste is gevra om baie versigtig te bestuur met rook weens ‘n veldbrand wat sig erg belemmer. Nooddienste is steeds op die toneel en die pad is in beide rigtings gesluit.

Vyf motors was ook vroeër vanmiddag in ‘n kettingbotsing  op die N1 rigting Johannesburg betrokke.

  • Gister is twee botsings op die R57 gerapporteer. Een persoon is noodlottig beseer in die tweede botsing.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button