Local newsNews

Motordief loop hom vas tydens soektog na koperdiewe

Die verdagte het in die Sasolburgse landdroshof verskyn op 'n klag van motordiefstal, het polisiewoordvoerder sers Josephine Rani gesê

Terwyl polisielede van die Fezile Dabi distrikspan verlede week op die spoor van ‘n koperdief in Sebokeng was, is inligting gekry van ‘n Hyundai i20 wat saam met ‘n Toyota bakkie beweeg wat vermoedelik in Vaalpark gesteel is.
Kort voor lank is die voertuie opgemerk en kon die Toyata bakkie voorgekeer word. Daar is beslag gelê op die bakkie, en ‘n 32-jarige man is in hegtenis geneem. Die verdagtes met die Hyundai i20 het egter weggekom.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button