Sport

Bokkie SA-span eer vir dié twee

Baie geluk aan hierdie spelers

Ashton Kleynhans en WC Stemmet is ingesluit in die Bokkie SA-rugbyspan wat in September na Namibië sal toer. Dié twee het ook gedurende die Julie-vakansie aan die Rhino distrik rugbytoernooi deelgeneem waar hulle vir die Raptors o13-span gespeel het wat tot by die finaal gevorder het.
Ashton en WC is leerders van Primêre skool Parys.

Related Articles

Back to top button