LetterOpinions

’n Pluimpie vir plaaslike DBV

Graag wil ek Parys DBV komplimenteer op hulle daaglikse bedrywighede. Daar is ’n aansienlike verbetering teenoor ’n paar maande gelede. Alles is skoon en netjies. Die personeel het ’n fantastiese werk gedoen en bakkie vragte vol ou goed weggery.

Graag wil ek Parys DBV komplimenteer op hulle daaglikse bedrywighede. Daar is ’n aansienlike verbetering teenoor ’n  paar maande gelede.
Alles is skoon en netjies. Die personeel het ’n  fantastiese werk gedoen en bakkie vragte vol ou goed weggery.
Die kantoorpersoneel, die inspekteur, die skoonmakers en die hokpersoneel is toegewy, vriendelik en weet wat hulle doen.
Dit is regtig deesdae ’n  plesier om met hulle te werk en om daar te kom.
Parys se publiek kan hulle regtig ondersteun en trots wees dat so ’n  klein dorp soos Parys nog ’n  funksionele DBV het. In baie ander klein dorpe het
DBV’s hulle deure gesluit.
Baie geluk – hou so aan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button